Recent Articles

Die Boek Genesis - 09 (Die Tuin-Tempel van Eden)

Die Boek Genesis - 09 (“Die Tuin-Tempel van Eden” ) 1.    SKRIFLESING:Gen.2:8-15 ~ Die Here God het toe ’n tuin in Eden in die ooste aangelê en die mens wat Hy gevorm het, daar laat woon.  Die Here God het verder allerlei bome, mooi om na ...

Die Bybelse Hantering van Beproewing - 02

1.    SKRIFLESING:Ons het verlede week gesien dat God beproewing uit Sy barmhartige, genadige en liefdevolle soewereiniteit in ons lewe kan toelaat.  Ons het ook gesien dat beproewing altyd deel van ons lewe sal wees, a.g.v. Adam se sonde, maar t...

Petrus se Eerste Brief aan die Gemeentes in Klein-Asie - 08 (Mans en Vrouens se Roeping)

1.    SKRIFLESING:1Pet.3:1-7 ~ Vrouens, julle moet aan julle mans onderdanig wees. As daar van julle is met mans wat nie die woord van God glo nie, en die mans sien hoe godvresend julle is en hoe voorbeeldig julle julle gedra, sal hulle vir Christ...

Die Bybelse Hantering van Beproewing - 01

Die Bybelse Hantering van Beproewing 1.  INLEIDING: Ek wil vanoggend oor ’n onderwerp met julle deel wat ek voel noodsaaklik is om van kennis te neem, omdat ek persoonlik dink dat dit ’n reuse blokkasie in bykans alle gelowiges se lewe is. Daar ...

e-Preek No. 146 - Die aanklag

Dis die aand voor die Here Jesus se kruisiging. Hy is alleen saam met Sy dissipels. Hulle weet dramatiese gebeure is op hande en is daarom diep gekweld en bekommerd oor die toekoms. Wat gaan van hulle word as die Here nie meer by hulle is nie? Hoe gaan hulle regkom? Hoe gaan hulle hul roeping kan uitvoer? En hoe gaan hulle alles onthou wat Hy vir hulle geleer het?

e-Preek No. 144 - Die Here se wag

Esegiël se weeklange stryd is uitgewoed. Hy is ingebreek en gereed om die Here se volgende opdrag aan te hoor (3:16).In v.17 word sy profetiese opdrag in 'n neutedop opgesom: hy is 'n nietige mensekind, maar tóg moet hy die Here se wag word om die ...

e-Preek No. 132 - Job se wroeginge

As mens jou probeer indink in job se smarte, gaan staan jou denke stil. Beswaarlik kan daar iets erger wees as om gelyktydig al jou besittings te verloor, en tien kinders op een dag, en dan nog jou gesondheid ook? Baie, baie min mense ervaar ie...

e-Preek No. 131 - Job se drie vriende

Mens kan jou beswaarlik indink dat iemand erger getref kan word as Job. Hy verloor al sy besittings, al sy kinders, en uiteindelik sy gesondheid. Trouens, hy is tot die dood toe siek.Die volgende groot episode in die boek is die besoek van Job se dri...

e-Preek No. 130 - Die genade van lyding

Min dinge wys so duidelik uit van watter stoffasie iemand gemaak is, as óf uitsonderlike voorspoed, óf uitsonderlike teëspoed.Baie mense kan welvaart nie hanteer nie; dit laat hulle op een of ander manier as 't ware verrot. Maar nie Job nie. Het h...

Traktaat - Ouers se verantwoordelikheid

Dis eenvoudig verbysterend as mens daaraan dink dat God in Sy geheimenisvolle wysheid en raad ouers verordineer het om lewe voort te bring - so te sê vanuit niks nie. 'n Nuwe wese - lewend, rasioneel, onsterflik! Kan enigiets wat ons hier op aarde v...